Publieke domein

Article on other languages:

Publieke domein is 'n benaming vir sagteware, tekste, beelde en audiowerke wat geheel en al van outeursregte vrygestel is. Enige persoon kan dus met 'n werk wat onder die publieke domein val, doen wat hy wil sonder enige grense. 'n Werk kan in die publieke domein kom wanneer die outeursreg verval het. 'n Werk val outomaties onder outeursreg, selfs al meld die outeur dit nie.

'n Outeur kan sy werk onderhewig aan 'n lisensie publiseer. Só is die GFDL 'n lisensie waaronder Wikipedia uitgegee word.

This article is from Wikipedia. All text is available under the terms of the GNU Free Documentation License.