Kommunisme

Article on other languages:

Kommunisme verwys na 'n klaslose stelsel van politieke en ekonomiese organiseering, ingevolge waarvan eiendom en die produksiemiddele deur die staat besit word en alle burgers deel in die gesamentlike rykdom deur te produseer na hul vermoë en te neem volgens hul behoeftes.

In die praktyk word met kommunisme veral die stroming bedoel wat op die idees van Karl Marx (marxisme) en Vladimir Lenin (leninisme) gebaseer is, en die uitwerking van die idees in die Sowjetunie, Kuba, Noord-Korea en ander "sosialistiese" state.

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Nederlandse Wikipedia vertaal.

This article is from Wikipedia. All text is available under the terms of the GNU Free Documentation License.