|
Die GNU Algemene Publieke Lisensie (Engels: GNU General Public Licence, GNU GPL, GPL) is 'n algemeen gebruikte lisensie vir Vrye Sagteware. Dit is oorspronklik geskryf deur Richard Stallman vir die GNU-projek. Die nuutste weergawe, weergawe 2, is in 1991 vrygestel.
Nieamptelike vertalings
Slegs die Engelse teks van die GNU Algemene Publieke Lisensie is die amptelike een, maar vertalings daarvan bestaan in verskeie tale. Daar is reeds twee vertalings in Afrikaans:
Sien ook
Eksterne skakels
|