GNU-lisensie vir vrye dokumentasie

Article on other languages:

Vir 'n verwysing na die Afrika-dierspesie gnu, sien die inskrywing vir wildebees.
Die GNU-kenteken.

Die GNU/FDL-lisensie is 'n lisensie vir dokumentasie. Die lisensie is gepubliseer deur die Stigting vir Vrye Sagteware. Die inhoud van Wikipedia val onder die voorwaardes van hierdie lisensie.

Die GNU-deel van die afkorting is 'n rekursiewe akroniem vir GNU's Not Unix. Die res verwys na die Engels vir Vrye Dokumentasie Lisensie.

Sien ook

Eksterne skakels

This article is from Wikipedia. All text is available under the terms of the GNU Free Documentation License.