|
Article on other languages:
|
'n Boek in die leessaal van die Universiteit van Graz (Oostenryk).
'n Boek is 'n algemene voorwerp wat 'n klomp gebundelde bladsye het waarop daar in ink, of soms ander stowwe, inligting geskrywe staan. Boeke kan oor een onderwerp handel (soos storieboeke en veldspesifieke boeke) of oor 'n hele aantal (soos ensiklopedieë). Boeke beskik oor die volgende kenmerke:
Volgens die UNESCO se definisie word enige gedrukte publikasie wat nie gereeld verskyn nie, aan die publiek beskikbaar gestel word en met uitsondering van die titelblad en omslag 'n minimum van 49 bladsye het as boek beskou.[1] Tans word daar jaarliks sowat 1,2 miljoen boeke gepubliseer (waarvan 375 000 in Engels en 80 000 in Duits verskyn). Die wêreldwye omset beloop meer as 600 miljard ZAR.[2] Moderne variante van boeke sluit e-Boeke met digitaalgestoorde boektekste en oudioboeke in. Nie-fiksieEnsiklopedieë, handleidings, jaarboeke en ander naslaanwerke bevat feitelike inligting, maar hierdie naslaanwerke verwys ook na ander bronne waar meer inligting verkry kan word. Dit word in 'n bibliografie gelys. Sulke boeke help gewoonlik met navorsing. Verwysings
More about Boek: post code boek, telefoon boek, zwart boek, boek verslagen, eigen boek, |
This article is from Wikipedia. All text is available under the terms of the GNU Free Documentation License.