Antropologie is die studie van die mensdom (sien genus Homo). Dit is holisties in twee opsigte: dit het te doen met mense van alle tye en met alle dimensies van menswees. Die konsep van kultuur staan sentraal in antropologie.
Hierdie artikel is 'n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.