Poll without page-refresh
Article on other languages:
Kalenders
2001 was die Verenigde Nasies se internasionale jaar van die vrywilliger.
Gebeure
Geboortes
Sterftes
12 Januarie - William Hewlett, medestigter van Hewlett-Packard.
16 Januarie - Laurent-Desire Kabila , president van die Demokratiese Republiek van die Kongo ; in 'n sluipmoordaanval.
31 Januarie - Gordon R. Dickson , skrywer.
7 Februarie - Anne Morrow Lindbergh , skrywer, vlieënier.
18 Februarie - Balthus , skilder.
18 Februarie - Dale Earnhardt , renjaer.
25 Februarie - Donald Bradman , krieketspeler .
14 April - Hiroshi Teshigahara , regisseur (g. 28 Januarie 1927 ).
15 April - Joey Ramone , sanger.
11 Mei - Douglas Adams , skrywer.
28 Mei - Francisco Varela , bioloog en filosoof .
11 Junie - Timothy McVeigh , die Oklohoma-stadbomsteller, word tereggestel.
21 Junie - John Lee Hooker , musikant.
28 Junie - Jack Lemmon , akteur.
28 Junie - Mortimer Adler, filosoof .
28 Junie - Jim Ellis, co-vervaardiger van Usenet .
28 Junie - Joan Sims, aktrise.
29 Julie - Henryk Jablonski , president van Pole .
1 Augustus - Poul Anderson , skrywer.
6 Augustus - Jorge Amado , skrywer.
20 Augustus - Fred Hoyle , sterrekundige en skrywer.
2 September - Chris Barnard , hartchirurg; aan asma .
9 September - Ahmad Shah Massoud , militêre bevelvoerder van die Noordelike Alliansie in Afghanistan .
22 September - Isaac Stern , musikant.
29 September - George Harrison , musikant.
15 November - Jan Rabie , Afrikaanse skrywer .
More about 2001: 2001 space odyssey, snatch 2001 film, 2001 dance film last save, 2001 barbed dvd jones, 2001 blow film, 2001 5292001 address baccalaureate, april 10 2001, 2001 sebring, act 2001,