13 September - President Pieter Willem Botha besoek Malawi en beraadslaag met die president Kamuzu Banda.
1 Oktober - President PW Botha besoek Zaïre (die huidige Demokratiese Republiek van Kongo) en beraadslaag met President Mobutu Sese Seko.
11 Oktober - President PW Botha en die Minister van Buitelandse Sake, Pik Botha, beraadslaag in Switserland met internasionale nyweraars en bankiers nadat hulle die begrafnis van die Duitse deelstaat Beiere se Eerste Minister, Franz Josef Strauß, bygewoon het.
17 November - Die regsgesinde Blanke Bevrydingsbeweging (BBB) word deur die Minister van Wet en Orde, Adriaan Vlok, verbied.
24 November - Die Boksburgse stadsraad besluit om 'n aantal ou kleinapartheidsmaatreëls weer in te stel. Swart verbruikers begin 'n boikot van blanke winkels.
Geboortes
Sterftes
17 Junie - Percy Qoboza, redakteur van die dagblad City Press en pionier van die swart joernalistiek
22 November - Die Australies-gebore Suid-Afrikaanse professor Raymond Dart, een van die wêreld se voorste antropoloë, sterf op die ouderdom van 95 jaar in Johannesburg.
More about 1988: 1988 cinema film original paradiso recording soundtrack, billboard top hit 1988, 1977 1988 best m very years, 1988 broadway cast chess original, 1988 ford thunderbird, 1988 gere movie richard, 1988 bonneville information pontiac, 1988 camaro, 1988 honda accord,