1962

Article on other languages:

1962

| 19de eeu | ◄ 20ste eeu ► | 21ste eeu |

◄ ◄ | | 1957 | 1958 | 1959 | 1960 | 1961 | ◄ 1962 ► | 1963 | 1964 | 1965 | 1966 | 1967 | | ► ►
Dae | Eeue | Geskiedenis

Beeld:Calendar-nl.png Kalenders
Gregoriaanse kalender 1962
MCMLXII
Ab urbe condita 2715
Armeense kalender 1411

ԹՎ ՌՆԺԱ

Sjinese kalender 4658 – 4659

戊丑 – 己寅

Ethiopiese kalender 1954 –1955
Hebreeuse kalender 5722 – 5723
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 2017 – 2018
- Shaka Samvat 1884 – 1885
- Kali Yuga 5063 – 5064
Irannese kalender 1340 –1341
Islamitiese kalender 1382 –1382

Gebeure

  • 1 Januarie - Wes-Samoa word onafhanklik van Nieu-Seeland.
  • 21 April - Die Universiteit van Brasília word geopen.
  • 3 Julie - Algerië word onafhanklik van Frankryk.
  • 3 Desember - Londen word toegevou in 'n kombers van mis en tientalle mense gaan dood as gevolg van swaeldioksied vergiftiging voor die mis vier dae later verdwyn.
  • In Kanada word die Trans-Canada Highway geopen, die eerste regstreekse verbinding tussen die Pasifiese en Atlantiese kusgebiede van die land.

Geboortes

Sterftes

This article is from Wikipedia. All text is available under the terms of the GNU Free Documentation License.